Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die bose huurders (Luk 20:9-19) – Francois Malan
Op bedekte wyse antwoord Jesus met dié gelykenis op die leiers se vraag na sy gesag. Dit gaan oor Israel se weiering deur die eeue om hulle te bekeer, en hulle vervolging van die profete wat hulle tot bekering opgeroep...