Die Evangelie volgens Lukas: Die gelykenis van die weduwee en die regter (Luk 18:1-8) – Francois Malan
Na aanleiding van die vrae oor die koms van God se koningsheerskappy, sluit Lukas die gesprek oor die koms van die Seun van die Mens af met twee gelykenisse om dit te verduidelik. Soos Jesus se gebedsonderrig in Lukas 11:1-4...