www.bybelkennis.co.za Blog
Geloofsvrae: Aborsie: Benaderings – Adrio König
Aborsie: Benaderings
Pro-keuse
Pro-keuse sê ‘n vrou is baas oor haar eie liggaam en sy is vry om te besluit of sy met die swangerskap wil voortgaan of nie. Dit is ‘n moderne oortuiging wat deel is van die Feminisme en veral in Europa en Noord-Amerika voorkom as reaksie teen die eeue-oue wêreldwye onderdrukking van vroue. Vroue wil dieselfde regte as mans geniet en ten minste oor hul eie lot besluit.
Geloofsvrae: Aborsie: Agtergrond – Adrio König
Aborsie: Agtergrond
Die vraag of aborsie toelaatbaar is of nie, is ‘n hoogs-emosionele vraag. Dit is glad nie vreemd nie. Omtrent alles rondom seks, bevrugting, swangerskap, geboorte is hoogs-emosionele sake o.a. omdat dit om lewe gaan, en dan lewe in sy teerste en wondbaarste vorm.
Laat sy Liefde jou Lei: Onthou om te onthou – Milanie Vosloo
Onthou om te onthou
Hulle het gou-gou weer vergeet wat die Here gedoen het… Daar in die woestyn het hulle net aan hulself gedink. Psalm 106:13a,b
Laat sy Liefde jou Lei: Begrip kyk anders na ander – Milanie Vosloo
Begrip kyk ánders na ander
Maar U is ‘n God wat vergewe, genadig en vol deernis. U word nie gou kwaad nie, U is liefdevol en getrou. Nehemia 9:17c