Die vrou in die amp – Hermie van Zyl
Charl vra: Slegs uit die Bybel kom die antwoord oor wat God se wil is. Die wêreld mag miskien ‘n opinie hê, maar dit is van geen waarde vir die kind van God nie. Die feit dat die vrou in...
Charl vra: Slegs uit die Bybel kom die antwoord oor wat God se wil is. Die wêreld mag miskien ‘n opinie hê, maar dit is van geen waarde vir die kind van God nie. Die feit dat die vrou in...
Die tweede gedeelte oor Jesus se reis na Jerusalem (13:22-17:10) word afgesluit met drie segginge van Jesus en ’n gelykenis. Die eerste twee spreuke gaan oor sonde, wat jy aan ander doen en wat ander aan jou doen. 17:1 Jesus...
Die verhaal kom slegs in Lukas voor en sluit sonder verwysing na plek of tyd van vertelling direk aan by die voorgaande. Daarom is die gehoor aan wie Jesus die verhaal vertel waarskynlik dieselfde as in 16:1, sy dissipels, en...
16:9 Jesus se tweede kommentaar op die gelykenis lui: ‘Maak vir julle vriende deur die oneerlike Mammon sodat, wanneer dit tot ’n einde kom, hulle julle in die ewige wonings mag ontvang.’ Teenoor die verkeerde gebruik van besittings word die...