Die Evangelie volgens Lukas: Die eise van dissipelskap (Luk 14:25-33) – Francois Malan
Na die inleiding volg twee uitsprake oor die eise om Jesus waarlik te kan volg. (14:26-27). Dit word gevolg deur twee gelykenisse om jouself op die proef te stel of jy vir die eise geskik is, met ’n toringbouer en...