Die Evangelie volgens Lukas: Bekeer julle of sterf (Luk 13:1-9) – Francois Malan
In Luk 13 word van vier ontmoetings vertel: in verse 1-5 kom mense vertel van Pilatus se moord op Galileërs in Jerusalem; verse 10-17 is ’n gesprek met ’n owerste van die sinagoge oor ’n genesing; in verse 22-23 vra...