Die Evangelie volgens Lukas: Die lamp van die liggaam (Luk 11:33-36) – Francois Malan
11:33 Hierdie spreuk van Jesus is reeds in Luk 8:16 in ’n ander verband gebruik, ná die verduideliking van die saad wat op goeie grond gesaai is. Daar gaan dit oor die lig wat verborge dinge lig te maak. Soos...