Die Evangelie volgens Lukas: ’n Dringende maar ontydige gebed (Luk 11:5-13) – Francois Malan
Jesus skilder vir sy dissipels ’n humoristiese situasie om hulle te laat nadink oor hoe hulle sal optree in so ’n noodsituasie. Hy doen dit om hulle te leer hoe om hulle Vader vrymoedig in gebed te nader, en wat...