Die Groot Geloofswoordeboek: Selibaat
Die Groot Geloofswoordeboek: Selibaat
Selibaat
Iemand wat selibaat leef, is iemand wat nie getroud is nie en alle seksuele kontak vermy. Daar is mense wat dit uit vrye keuse doen, maar die *Katolieke Kerk vereis dit van alle priesters.