Die Evangelie volgens Lukas: Jesus loof die Vader en sê sy dissipels is geseënd (Luk 10:21-24) – Francois Malan
Dié twee gedeeltes in Lukas (10:21-22 en 23-24) kom nie in Markus voor nie, maar Lukas se twee dele is op twee verskillende plekke in Matteus opgeteken (Mat 1:25-27 en 13:16-17). Dit wys na ’n gemeenskaplike bron vir Matteus en...