Die Groot Geloofswoordeboek: Heilig
Die Groot Geloofswoordeboek: Heilig
Heilig
Hierdie woord word in verskillende betekenisse gebruik. God is heilig, en dit beteken dat Hy anders is as die sondaarmens, dat Hy ander waardes het en anders optree.
Heilig
Hierdie woord word in verskillende betekenisse gebruik. God is heilig, en dit beteken dat Hy anders is as die sondaarmens, dat Hy ander waardes het en anders optree.
Heil • Saligheid • Ekologie • Hulpbron-uitputting • Omgewingsbesoedeling • Oorbevolking
Heil – ‘n omvattende begrip
Die groep woorde wat hier saam behandel word, kan vir baie lesers na strange bedfellows lyk, maar dit sal gaandeweg duidelik word dat hulle baie goed by mekaar pas.
Dit is, net soos *amen, ‘n Hebreeuse woord wat nie vertaal is nie, maar net in ons letters oorgeskryf is.
Tyd het jy nie op horlosies gesien nie.
As ons kyk hoe horlosies die moderne lewe beheers, besef ons hoe ʼn belangrike rol tyd regtig in ons lewe speel. In die antieke tyd was tyd ook belangrik, maar die mense het anders oor tyd gedink as ons.