Die Evangelie volgens Lukas: Die vermeerdering van die brood (Luk 9:10-17) – Francois Malan
Aan die einde van sy Galilese bediening gee Jesus ’n afskeidsfeesmaal aan sy menigte volgelinge. In die Joodse geskrifte is een van die simbole van die messiaanse tyd die groot feesmaal met die kroning van God as Koning (Jes 25:6-9)....