Die Evangelie volgens Lukas: Jesus laat die storm bedaar (Luk 8:22-25) – Francois Malan
Lukas neem Markus 4:35-5:43 se berigte op, oor die wonders wat Jesus voor sy groep getroue volgelinge gedoen het, as openbarings deur hulle Meester van die geheimenisse van God (8:10) wat vir ongelowiges ’n geheimenis bly. 8:22 Hier begin ’n...