Wysheid se Fees
Wysheid se Fees Wysheid … het haar bediendes na die stad toe gestuur om van die hoogste plek af te roep: “Kom hiernatoe, almal wat nog moet leer!” en vir dié wat kennis kortkom, het sy gesê: “kom eet by...

Die gedeelte kom inhoudelik ooreen met Matteus 11:2-19, wat aandui dat hulle dieselfde bron gebruik het en vir hulle doel aangepas of uitgebrei het. Lukas het bv. die inleiding uitgebrei om by die voorafgaande aan te pas, en om van...
Die verhaal kom slegs in Lukas voor. Daar is ’n stygende lyn in Jesus se genesingswonders van ’n sterwende waardevolle slaaf van ’n ryk hoofman, tot ’n gestorwe enigste seun van ’n arm weduwee wat vir haar meer werd was...
Lukas se berig is langer en met meer besonderhede as Matteus 8:5-13 en Johannes 4:46b-50 se berigte hieroor. 7:1-3 ‘Na Jesus al sy woorde tot die hoorders uit die volk voltooi het, het Hy in Kapernaum ingegaan.’ Die onderrig van...