Wysheid is vir almal
Wysheid is vir almal Ek roep na julle mense, ek roep na alle mense: Dié wat ervaring kortkom, kan verstandig word, dié wat dwaas optree kan verstandig word (Spreuke 8:4 – 5). Spreuke 8 maak ‘n sterk saak uit vir...

Die gedeelte kom nie in Markus voor nie, maar die grootse deel wel in Matteus se bergrede wat op plekke verkort en ander uitgebrei word, en verskillend aangebied word. Die vyande sou wel die Romeine gewees het, maar die interne...
Vier geseëndes 6:20-23 (met vier verwerpings 6:22) en vier ellendiges wat korroleer met die geseëndes (6:24-31). Matteus 5:3-11 het 9 geseëndes en geen ellendiges hier nie, maar 7 ellendiges in Mat 23. 6:20 Matteus se saligsprekinge word in die derde...
Wat Is wysheid (12) Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het om insig te bekom. Slaan dit hoog aan, dan sal dit aan jou aansien gee. Dit sal jou ‘n man van betekenis...