www.bybelkennis.co.za Blog
Doop met die Heilige Gees – Jan van der Watt
Frans Steenkamp vra:
Is daar iets soos doop met die Heilige Gees waarvoor ek moet bid en daarvoor vra? En dan sal ek daarna ongewone tale of klanke gebruik wat die sigbare teken sal wees dat ek gedoop is met die Heilige Gees?
Die evangelie van Tomas – Jan van der Watt
Maarten vra:
Hoekom is die “Gospel of Thomas” uit die Bybel verwyder?
Kan die duiwel jou gedagtes lees? – Jan van der Watt
Maarten vra:
Ek het al verskeie mense gevra wat daarop aandring dat Satan nie jou gedagtes kan lees nie, gevra waar dit in die Bybel verduidelik word. Niemand kan dit regtig verduidelik nie.
IOU – Jan van der Watt
Marinda vra:
Is dit korrek dat die leraar aandring op ‘n IOU as die kollekte opgeneem word. Ek is nie gemaklik met hierdie hele geld storie in die kerk nie. Dit voel vir my al asof die geld oes meer belangrik is as die siele oes. Ons skuld mos nie geld aan God nie, maar wel gehoorsaamheid en die verkondiging van sy Woord om siele te red. Dit voel vir my asof die leraar te veel fokus op die kollekte oes, en hoe “meer jy gee,” hoe meer sal jy terugkry.