Die Evangelie volgens Lukas: Die geslagsregister van Jesus (Luk 3:23-38) – Francois Malan
Lukas verbreek die samehang tussen Jesus se doop en sy versoekings. soos Markus plaas hy dit direk na sy doop. Lukas voeg eers die stamboom tussenin. Daarmee verbind Lukas die nageslagregister van Jesus aan sy doop. So lewer Lukas vyfvoudig...