Die Evangelie volgens Lukas: Die optrede van Johannes die Doper (Lukas 3:1-20) – Francois Malan
Lukas verkort Markus 1:2-8 se berig en brei die gedeelte uit met sy eie materiaal in Luk 3:13,10-14. Die gedeelte in Lukas 3:15-22 kom tot ’n mate ooreen met Matteus 3:1-14. 3:1 Plasing in die wêreldgeskiedenis. Keiser Augustus sterf op...