Die Evangelie volgens Lukas: Die geboorte van Jesus (Luk 2:1-7) – Francois Malan
2:1-3 Keiser Augustus regeer vanuit Rome oor die hele Romeinse ryk van 40 v.C. tot 14 n.C.. Sirenius was die keiser se verteenwoordiger in die groter provinsie Sirië waaronder Palestina geval het (Herodus die Grote wat die seuntjies van Betlehem...