Hoe werk die Webblad?
Hoe werk die Webblad? Hierdie is ‘n Webblad wat nooit klaar is nie. Jy, as leser word hartlik uitgenooi om die webblad te laat groei. Ons ideaal is om soos probleme en vrae ontwikkel die materiaal op die webblad te...
Hoe werk die Webblad? Hierdie is ‘n Webblad wat nooit klaar is nie. Jy, as leser word hartlik uitgenooi om die webblad te laat groei. Ons ideaal is om soos probleme en vrae ontwikkel die materiaal op die webblad te...
Wie is www.bybelkennis.co.za Die Webspan bestaan uit die volgende lede: Webbaas – Coen SlabberRedakteur – Jan van der WattSub-redakteurs – Marius Nel en Kobus Kok Die skrywers is ‘n groot groep teoloë uit verskillende denominasies (bv. NG, Hervormd, Gereformeerd, AGS)...
Ons Onderneming Ons onderneem dat jy inligting oor jou spesifieke vraag op hierdie webblad gaan kry. As dit nie reeds daar is nie, stuur vir ons jou vraag en ons sal ons bes doen om binne ‘n billike tyd inligting...
Daar is natuurlik nie net ooreenkoms tussen God en mens nie. Daar is ook verskil. Hierdie verskil is enersyds daar omdat God wel Gód is. God het ons geskep en God het ons deur Christus verlos. Hierop kan ons net dankbaar reageer. Ons kan nie God wees nie, maar word tog opgeroep om soos God te wees. Andersyds is daar natuurlik ook verskil tussen God en mens omdat ons ménse is. Daar is ‘n fyn balans in wat ons moet wees en wat ons nie moet wees nie. Wanneer ons met God probeer ooreenkom juis wanneer ons anders moet wees, is dit sonde en wanneer ons anders is juis wanneer ons moet ooreenkom, is dit ook sonde. So kan ons oor die eeue heen duidelik sien hoe die mens hierdie rolle voortdurend verwar het.