www.bybelkennis.co.za Blog
1:18 In die lig van hulle ouderdom vra Sagaria om ’n teken vir die menslik onmoontlike (soos Abraham Gen 15:8; Gideon Rigt 6:36-37; Hiskia 2 Kon 20:8). Paulus sê die Jode is mense wat ’n teken soek (1 Kor 1:22;...
Hoe kry ek wysheid (8) Moenie dink jy het al die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is, dit is die geneesmiddel vir jou. Die verkwikking vir jou liggaam (Spreuke 3:7 – 8). Nog ‘n...
Hoe kry ek wysheid (7). Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop (Spreuke 3:5 – 6). Onderwerp...
1:5 Lukas lê eers die verband tussen Johannes se geboorte en die wêreldgeskiedenis, met Herodes (die Grote, van 37-04 v.C.) koning van Judea as verteenwoordiger van die hele Palestina. Herodes het die titel ‘koning’ van die Romeinse keiser ontvang. Die...