Hoe kry ek wysheid? (6)
Hoe kry ek wysheid? (6) Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie (Spreuke 3:5). Spreuke hoofstuk 3 noem ses dinge wat as tekens van ‘n wyse man kan geld. Terselfdertyd is dit die...

In klassieke Griekse styl begin Lukas sy verhaal (diégesis verhaal, berig, verslag) deur sy werk op te dra aan iemand, en deur te verwys na sy navorsing en bronne, om geloofwaardigheid daaraan te verleen. Dié inleiding geld ook vir die...
Die skrywer Lukas se naam is waarskynlik reeds in die eerste helfte van die tweede eeu skriftelik aan hierdie Evangelie verbind. Die oudste getuienis daarvan kom van Ireneus, biskop van Lyon in 178-180 n.C. in sy Weerlegging van die Dwalings...
As mens so na die jong vrou op die foto kyk kan mens jouself vra wat sy eendag sou word? Sommiges antwoord dan dat sy ‘n sangeres sou word. Ander antwoord dat sy ‘n moeder sou word en sien haar...