www.bybelkennis.co.za Blog
Wat is presies gedra as daar staan “die kruis” is gedra?
Wat is presies gedra? Van die opsies is: (i) óf die hele kruis soos dit ingeplant is, (ii) óf net die dwarsbalk wat (soms) bo-op ‘n paal wat reeds regop geplant is, geplaas is.
Hoe is die kruis gedra?
Hoewel Jesus die kruis die eerste en gedra het, vertel die sinoptiese evangelies dat Simon later gehelp het. Maar wat is presies gedra?
Prof Dionne is ‘n Emeritus professor in Teologie aan die Universiteit van Pretoria.
Lodewyk Sutton is gebore op 5 Januarie 1982 in Pretoria, Suid-Afrika. Hy matrikuleer gedurende die jaar 2000 aan die Hoërskool Eldoraigne. In 2006 voltooi hy ʼn LLB-graad aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) en word as advokaat toegelaat van die...