www.bybelkennis.co.za Blog
Na die inleiding gaan ons nou spesifiek na die skepping kyk. a) Die Skepping Alles het begin by die skepping. Van daaruit moet alles wat ‘is’, verstaan word. Daarom speel die skepping ’n belangrike rol in die Nuwe Testament. Dit...
Die boodskap van die Nuwe Testament het nie sommer uit die lug geval nie. Jesus het nie sommer een dag opgedaag en niemand het geweet waarom nie. Nee, die Nuwe Testament is die tweede episode van God se verhaal met...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Word sonde na die doop vergewe (Heb 10:26)? In die vroeë middeleeue was daar groepe wat...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Sonde tot die dood toe? Maar wat van die sonde tot die dood toe, waarvan 1...