www.bybelkennis.co.za Blog
Open 12:1-18 (fokus 12:1-6) Die beskrywings van die krip in Betlehem dra ʼn rustigheid oor. In die sagte lig van die ster sien ons die wyse manne en die herders wat kom kyk. Ons hoor die engelekoor en Simeon en...
Open 10:1-11:19 (fokus 10:1-11) Daar is een persoon wat nie sommer ʼn biblioteekkaart sal kry nie, want hy eet boeke: dit is die profeet in 10:9-10. (Esegiël moes dieselfde doen toe hy as profeet aangewys is). Biblioteke is egter nie...
Open 8:6-9:21 (fokus 9:13-21) Mense kan dinge soms so agterstevoor draai. ʼn Klein dogtertjie was baie lief vir haar “Simba die Leeu” boekie. Toe sy eendag in die museum ʼn skildery sien van Christene wat deur die Romeine in die...
GOD LEI DIE WYSES En kyk, die ster wat hulle sien opkom het, tot dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly (Matteus 2:9 – 10). ‘n Sleutel...