www.bybelkennis.co.za Blog
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. ‘n Laaste gedeelte wat aandag moet kry, is die woorde van Johannes die Doper wat met...
Open 3:14-4:11 (fokus 3:14–22) ʼn Man vra eendag dringend vir twee dominees om namens hom vir die Here iets te vra. “Dit sal R100.00 kos”, sê die een. Die ander dominee onderbreek egter en sê: “By ons gemeente is dit...
Wat is liefde en hoekom maak dit ons bang? In ‘n wêreld vol aaklige gebeure het ons baie liefde in ons lewens nodig. Liefde vul ons grootste verlangens en begeertes. Tog, in die praktyk, is onvoorwaardelike liefde een van die...
Ons sien meer “jingle” en al hoe minder Jesus in ons Kersvierings Nege uit elke tien Amerikaners vier Kersfees, maar die viering word al hoe meer sekulêr. Al hoe meer Amerikaners glo nie meer dat die Kersverhaal soos ons dit...