www.bybelkennis.co.za Blog
Moenie hierdie Kersfees van Josef vergeet nie. Dit is baie maklik om van Josef in die Kersverhaal te vergeet Beide Matteus en Lukas volg Josef se geslagsregister terug tot by Dawid. Profesieë het vereis dat die Seun van God ook...
Amanda vra: Ek is tans besig met bybelstudie oor die doop. Ek is klein gedoop en my kinders ook in NG kerk. Soos ek dit verstaan dan neem die ouers dit op hulle om jou kinders te leer van Onse Here Jesus...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Maar daar was ook sonde wat vergewe moes word. Mense het ook sonde gehad waarvan hulle...
3 Joh 1-15 (1-15) Daar is die verhaal van ʼn ateïs wat met die engel Gabriël gesels het. (Gabriël is mos God se boodskapper). Hy vra toe watter plan God gemaak het om sy goeie nuus oor die wêreld te...