www.bybelkennis.co.za Blog
Elsie vra: Ná die afgelope tyd se koerantberigte oor lyfstraf tuis en op skool wat baie gemoedere laat vlam vat het – het julle al enigiets daaroor geskryf, veral na aanleiding van Spreuke 13:24; 29:15? Antwoord Prof hermie van Zyl...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Hoe word mens deel van die koninkryk? Dit gaan natuurlik oor die herstel van die verhouding...
1 Joh 4:1-21 (fokus 4:1-6) Een van die gevaarlikste dinge is Christene wat dink hulle het alleenreg op die Heilige Gees – die Gees praat net met hulle en ander moet luister! Natuurlik praat die Here deur sy Gees met...
1 Joh 3:11-24 (fokus 3:11-18) Die pad van die kruis is nie maklik om te stap nie en tog is dit wat die Here van ons vra (3:16). Jesus het die voorbeeld vir ons gestel: toe dit nodig was, het...