www.bybelkennis.co.za Blog
1 Pet 1:10-21 (fokus 1:10-12) As gelowiges dink ons heeltemal te min van onsself. Ons dink in alle geval gewoonlik baie minder van onsself as wat God van ons dink. Ons word dikwels so in die kerk gekondisioneer dat ons...
1 Pet 1:1-9 (fokus 1:3-9) Waarom gebeur slegte dinge met ons? Een fout wat ons nie moet maak nie, is om net een antwoord te gee. Daar is baie redes. Wat die redes ook mag al mag wees, Christene mag...
Anna vra: Vir baie gaan dit ’n dom vraag wees, maar ek kry dit net nie verstaan nie. Verduidelik asb vir my die eerste en die tweede opstanding, en wanner die 1000 jaar gaan wees wat satan vas gevind gaan...
Jak 5:7-20 (fokus 5:7-12) Geduld is ‘n eienskap wat al hoe skaarser word hoe besiger ons wêreld raak. Ons kan nie meer wag dat dinge gebeur nie; ons moet dit láát gebeur. Vir geduld en ‘n gewagery is daar nie...