www.bybelkennis.co.za Blog
Jak 1:9-18 (fokus 1:9-18) Mense kan opstandig word, veral teen God. Wie van ons het nie al gehoor hoe mense wat in ‘n krisis kom God beskuldig van liefdeloosheid of dat Hy nie daar is as hulle Hom nodig het...
Jak 1:1-8 (fokus 1:1-8) Dit is moeilik om altyd te weet wat die Here wil hê. Dit is moeilik om te besluit waar om die lyn te trek tussen beleefdheid wat mense nie seermaak nie en die handhaaf van jou...
Heb 13:9-25 (fokus 13:9-16) Die lewe is vol ironie: As ons jonk is, gooi ons ons gesondheid weg om geld te maak, en as ons oud is, spandeer ons daardie geld om ons gesondheid te probeer terugkry; Ons leef asof...
Heb 12:18-13:8 (fokus 13:1-8) Ons word van kleins af gekondisioneer om “aksiemense” te wees. Mense tel nie so baie nie, maar wat hulle doen wel. Daarom meet ons mense aan wat en hoeveel hulle doen. Kyk maar net ‘n bietjie...