www.bybelkennis.co.za Blog
Heb 12:4-17 (fokus 12:7-11) God los nooit sy kinders nie, ook nie as hulle verkeerde paaie begin loop nie. Soos enige pa of ma wat hulle kinders reg wil leer, leer God ons ook. As jy nou jouself sou vra...
Heb 11:32-12:3 (fokus 12:1-3) ‘n Tuisskare maak ‘n reuse verskil. Dit sal elke sportman jou vertel en ‘n mens sien dit gewoonlik aan die punte ook. As daai skare skreeu is dit amper asof hulle jou dra. Die energie wat...
Heb 11:20-31 (fokus 11:20-31) Een van die geloofshelde wat so in Heb 11 besing word, vang nogal die oog… Ragab, die straatvrou. Dit moes ‘n merkwaardige vrou gewees het. Sy was nie eers ‘n Jood nie; tog pryk sy nie...
Heb 11:7-19 (fokus 11:7-19) ‘n Man het eendag opgemerk dat hy so bly is hy is nie in Frankryk gebore nie. Iemand vra hom toe hoekom. “Want ek kan nie ‘n woord Frans praat nie”, sê hy toe. Onnodig om...