www.bybelkennis.co.za Blog
Leser vra Gebed onder moeilike omstndighede Ek het nie ‘n vraag nie, wil net dankie sê vir Die Boodskap-Vertaling, dit laat my die Woord beter verstaan. Verder, ek vra dringend gebed. My man is ‘n volslae alkoholis, ons is al...
Hebreërs 5:1-6:3 (fokus 5:11-6:3) Die Here wil hê ons moet volwasse Christene word en ons kan dit alleen word as ons in ons kennis van God groei. Die logika is eenvoudig: hoe meer ons van Hom weet, hoe beter kan...
Hebreërs 4:1-16 (fokus 4:12-13) Min dinge is so irriterend as beterweterige Christene, veral as hulle jou begin intimideer deur te sê: “Die Gees het vir my dit of dat oor jou gesê”. Natuurlik praat die Gees met ons en ons...
Oplossings bring probleme Die skrywer van Rigters herinner ons: In daardie tyd was daar nog nie ‘’n koning in Israel nie en elkeen het gedoen wat reg is in sy eie oë (21:25). In die twee laaste hoofstukke het Israel nie...