In Christus alleen
In Christus alleen Is die vyf sola’s deel van die Bybel? John Piper het ‘n nuwe boek hieroor geskryf. Vandag kyk ons na in Christus alleen. Daar is geen ander Naam op die aarde aan die mense gegee, waardeur God...

2 Tim 1:1-12 (fokus 1:3-7) Ons onderskat dikwels die invloed wat ons as lede van ‘n huisgesin op mekaar het. Ons bly saam, stry saam, eet saam en slyp mekaar so. Veral pa en ma is belangrik. Hulle is die...
Is versoening belangrik? Daar is drie praktiese implikasies van die leer van versoening Dit verhoog die persoonlike aspek van God se liefde vir ons Martin Luther het gesê dat die aantreklikheid van die evangelie lê in die voornaamwoorde. Die...
1 Tim 6:11-21 (fokus 6:17-21) Ons gewone mense sê mos dat dit nie ‘n sonde is om ryk te wees nie, dit is ‘n wonderwerk. En in ‘n sekere sin is dit so. Dit is nie ‘n sonde nie, want...