www.bybelkennis.co.za Blog
1 Thes 4:1-12 (fokus 4:1-8) ‘n Huwelik is harde werk en vat baie energie. Dit vat baie energie om alles te laat werk, maar dan is die goeie vrugte wat jy pluk ook baie. Party mense spandeer ook baie negatiewe...
Sewe dodelike stellings van lidmate Woorde het ‘’n betekenis. Soos lidmate sekere woorde herhaaldelik gebruik, word daardie woorde mettertyd in die prioriteite en passie van die gemeente weerspieël. Daar is sekere sinne of stellings wat skadelik kan wees vir ‘’n...
1 Thes 3:1-13 (fokus 3:11-13) Die tenk was een van die wapens wat die Eerste Wêreldoorlog geswaai het. Soos ‘n superskilpad het die tenk ‘n staaldop gehad wat feitlik niks kon deurdring nie. Op die slagveld kon die soldate binne...
1 Tes 2:1-20 (fokus 2:1-4) Niemand het ooit gesê dat om Christen te wees is maklik nie. Kyk maar na Paulus – as daar nou iemand is wat moes vasbyt vir alles wat hy werd is, was dit hy (2:3)....