20 September: Dink positief. – Jan van der Watt
Fil 4:2-9 (fokus 4:2-9) “The power of positive thinking” is die naam van ʼn boek van Norman Vincent Peale. Ek ken die naam goed want as kind het ek baie na die boek gestaar. Dit het in my ouma se...
Fil 4:2-9 (fokus 4:2-9) “The power of positive thinking” is die naam van ʼn boek van Norman Vincent Peale. Ek ken die naam goed want as kind het ek baie na die boek gestaar. Dit het in my ouma se...
Fil 3:7-4:1 (fokus 3:7-4:1) Fil 3:7-4:1 is seker een van die mooiste dele in die Bybel. Eintlik hoef ʼn mens niks daaroor te sê nie. Jy kan dit maar net oor en oor lees. Maar as ʼn mens iets moet...
Fil 3:1-6 (fokus 3:1-6) Om die hele tyd te sukkel maak ʼn mens moeg. Dit tap al jou energie en later is jy sommer lus vir niks nie. Maar dan sê Paulus: “Moenie jou laat onderkry nie” (3:1). Ons kan...
Fil 2:12-30 (fokus 2:12-18) ʼn Dominee sê eenmaal vir ʼn tuinier: “Broer, jou en die Here se tuin lyk mooi”. “Ja, Dominee”, kom die antwoord, “Maar jy moes gesien hoe dit gelyk het toe die Here alleen hier gewerk het”....