Hoe om God te vertrou as alles deurmekaar is
Hoe om God te vertrou as alles deurmekaar is As kinders het ons na die wolke gekyk en hulle lyk soos reuse- kussings. Maar as jy na ‘’n wolk sou uitreik, kry jy net ’m hand vol niks. Die Prediker...
Hoe om God te vertrou as alles deurmekaar is As kinders het ons na die wolke gekyk en hulle lyk soos reuse- kussings. Maar as jy na ‘’n wolk sou uitreik, kry jy net ’m hand vol niks. Die Prediker...
Fil 1:1-11 (fokus 1:3-11) Dinge loop soms maar verkeerd. Dit is hoe die lewe is. As so iets slegs jou tref, bid ʼn mens gewoonlik ernstig en soek God se hulp. As dinge dan nie uitwerk soos ons dit wou...
Ef 6:10-24 (fokus 6:10-20) By ʼn rugbywedstryd het dinge vir die een span lelik verkeerd geloop. Die ander span was by die 100-0 voor. So teen die einde van die wedstryd sê iemand: “Oppas daai ander span kan terugkom!” Natuurlik...
Ef 5:21-6:9 (fokus 5:21-33) Op ʼn keer hou ek ʼn paartjie op ‘n lughawe dop. Die meisie het ʼn knoets van ʼn diamantring aan. Elke nou en dan loer sy kamma ongemerk daarna en wikkel dan haar vingers (nogal opsigtelik)...