www.bybelkennis.co.za Blog
Ef 5:1-20 (fokus 5:1-5) Daar is mense wat praat en mense wat doen. ʼn Ou in ʼn restourant het vreeslik verstik en kon nie asem kry nie. Die res van sy kollegas aan die tafel het bespiegel oor wat die...
Ef 4:11-32 (fokus 4:17-32) “Julle moet ʼn nuwe gesindheid kry en op ʼn nuwe manier oor dinge dink… Ons nuwe lewe moet ons al meer na God laat lyk” (4:23-24). Die ideaal is: Lyk meer soos God; die resep: voel...
Ef 3:14-4:10 (fokus 3:14-21) Liefde is die asem waarvan ʼn gelowige leef – met een groot verskil! Dit is nie soos gewone asem nie – wat ons inasem moet ons ook uitasem! Ons asem mos gewoonlik suurstof in en koolsuurgas...
Ef 2:11-3:13 (fokus 3:1-10) God voel ernstig oor die advertensiebedryf. Dit is ‘n belangrike deel van sy besigheidsplan. God het so baie om vir ons te gee. Eintlik is dit bietjie oorweldigend as ʼn mens van alles wat God vir...