www.bybelkennis.co.za Blog
Vyf gedeeltes wat gereeld buite konteks aangehaal word. Jeremia 29:11 Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ‘n toekoms gee, ‘n verwagting! Ons kry hierdie vers op kerkmure...
1 Kor 13:1-14:5 (fokus 13:1-13) Omdat liefde in ‘n groot mate die ”gee van jouself” is, kan dit maklik gebeur dat jy ‘n vloerlap word, en dit mag nooit gebeur nie. Liefde het ook sy skerp kante. Dit paai nie...
Is God afwesig? Tussen 8:34 en 10:6 word God glad nie mt sy persoonlike verbondsnaam vermeld nie. Die is di beeld van ‘’n samlewing en leier wat God probeer uitdruk – Hy word nie aanbid of oorweeg nie. Beteken dit...
1 Kor 12:21-31 (fokus 12:27-31) Toe ek grootgeword het was die bioskope nog nie so spoggerig soos vandag waar daar plekke bespreek word nie. Jy het jou kaartjie gekoop en as die deur oopgaan het jy maar gestorm vir jou...