www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 12:1-20 (fokus ) “Ek wil jou graag uithelp” kan twee dinge beteken. Dit kan beteken dat jy mense uit hulle moeilikheid of probleme wil help. Of jy kan iets anders bedoel as jy sê: “Ek wil jou uithelp,...
1 Kor 11:23-34 (fokus 11:23-26) Elkeen van ons wonder seker maar partymaal waar die Here is. Dit sou so lekker gewees het as Hy op die bank by ons kon sit of as ons Hom sommer in die oë kon...
Wat het tieners nodig in ‘n kerk? Dit is ‘n moeilik vraag, want waarna mense soek in ‘n kerk berus dikwels op persoonlike smaak. ‘’n Plek met Jesus As hulle nie vir Jesus in die kerk ontmoet nie, mors hulle...
1 Kor 11:2-22 (fokus 11:2-16) In die ou dae het vrouens hoede kerk toe gedra, want dit staan in die Bybel dat jy ‘iets op jou kop moet hê’ (11:5-6). Dis nie hoe Paulus dit bedoel het nie. Destyds moes...