www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 9:24-10:13 (fokus 9:24-27) “My vrou het gesê dat as ek nie ophou golf speel nie, sy my gaan los”, sê ‘n ou eendag vir sy vriend. “Dis jammer”, antwoord die vriend. “Ja, ek gaan haar mis”. Prioriteite in...
Die God wat verseker/gerusstel Gideon se reaksie na hy in die Midianiete se kamp was, is om die Here te dank. God gaan voor hom uit. Hy loof Hom. Sy vertroue in God om die oorwinning te gee, spoor hom...
Jan vra: Gen 1: Dit was aand en dit was môre die volgende dag. Die son, maan en sterre is tot stand gebring op dag 4. Terwyl daar nog nie ‘n son was nie hoe is daar tot die gevolglike...
1 Kor 9:1-23 (fokus 9:19-23) ‘n Mens kry nogal Christen “freaks”. Hulle is so vreemd aan die samelewing dat niemand regtig soos hulle wil wees nie. Hulle wil uitstaan, ja, op allerhande manier wys hulle is anders. Dan dink hulle...