www.bybelkennis.co.za Blog
Hoekom moet ons ons afsonder? Kyk na Jesus se bediening tussen die mense. Dit was een-op-een of in klein groepe of voor massas, maar Hy stel Homself beskikbaar. Maar ons moet ook kyk na die tyd wat Hy alleen deurgebring...
1 Kor 8:1-13 (fokus 8:1-13) ‘n Christen het sowaar ‘n bietjie lewenswysheid nodig as dit by liefde kom. Aan die een kant kan Christene nie sonder liefde klaarkom nie. Aan die ander kant word liefde in die hande van party...
1 Kor 7:25-40 (fokus 7:36-40) Daar is ‘n ou gesegde: As jy dink trou is perdekoop kry jy dalk ‘n donkie. Jy kies nie sommer een oggend vinnig op ‘n “fundisie” ‘n huweliksmaat nie, want die persoon wat jy kry...
1 Kor 7:10-24 (fokus 7:17-24) God verander nie noodwendig jou omstandighede nie, Hy verander jou om juis daardie omstandighede behoorlik te kan hanteer. Ons probeer dikwels van die Here ons privaat straatveër maak. Waar ons loop moet Hy sorg dat...