www.bybelkennis.co.za Blog
Die najaag van geluk is ’n doodloopstraat Toe God met Job uit die stormwind gepraat het (Job 38) het God vir hom gesê dat Hy die aarde se fondamente gelê het. Dit beteken dat Hy alles gemaak het. Daardie oggend...
1 Kor 6:12-7:9 (fokus 6:12-20) ‘n Mens kan nie sommer met jou liggaam doen wat jy wil nie. Dit is net so belangrik vir die Here as wat jou gees is. Hy het altwee gemaak en altwee behoort aan Hom....
Jy het minder manne nodig Die twee leërmagte – Gideon se manne en die Midianiete wat Israel sewe jaar lank onderdruk het – se kampe lê naby aan mekaar. Die geveg is naby en daar word aanvaar dat Israel elke...
1 Kor 5:9-6:11 (fokus 6:1-11) Dit is soms verstommend hoeveel Christene kom glad nie met mekaar oor die weg nie. Hulle sit in dieselfde kerkbanke en sing vroom die lof van die Here maar wil na die diens mekaar nie...