www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 3:1-20 (fokus 3:9-20) In die aanbevelingslys in Rom 3:10-18 staan daar nou nie juis veel wat in mense se guns tel nie. Om die waarheid te sê, dit lyk maar sleg. Die probleem met hierdie verse is egter dat...
Die opstanding: Histories, noodsaaklik en voldoende Nie alle Christene is ooruig dat die opstanding noodsaaklik was nie. Die Bybel is nie vaag hieroor nie – lees net 1Korintiërs 15:12 – 20. Paulus spandee ‘n hele hoofstuk waarin hy die sentraliteit...
Anna vra: In Johannes 20:17 sê Jesus dat Maria nie aan Hom mag vat nie. My vraag is: was Jesus “mens”? Wanneer kon hulle weer aan Hom vat? As hulle glad nie weer aan Hom kon vat nie, hoe het...
Rom 2:1-29 (fokus 2:1-18) ʼn Vrou wou haar nuwe dominee prys, maar dit het ‘n bietjie verkeerd uitgekom: “Dominee”, het sy gesê, “ons het nie geweet wat sonde is voor jy hier aangekom het nie”. Miskien het die dominee oor...