www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 27:1-44 (fokus 27:13-20) Jy moet nie God se liefde meet aan hoe goed of sleg dit met jou gaan nie. As ons God se liefde moes meet aan hoe goed of sleg dit met ons gaan, sou Paulus in...
Vyf woorde om met trane te sê By begrafnisse hoor ons dikwels mense sê iets om vertroosting te kry in hulle verlies. Ons hoor mense sê: “Sy was te goed vir hierdie wêreld;” OF ”ek dink God het hom meer...
Hou jou brein skerp Die brein weeg 2 – 3% van jou totale liggaamsmassa, maar gebruik 20% van die liggaam se energie. Dit groei vinnig vanaf geboorte tot in jou middel twintiger jare Daarna is dit afdraande. Jy kan...
Hand 25:13-26:32 (fokus 26:24-32) Dit is lekker om Paulus hier dop te hou. Hy is in die tronk en het baie moeilikheid, maar nogtans is daar aan sy entoesiasme vir die evangelie geen keer nie. Hy kyk nie in sy...