www.bybelkennis.co.za Blog
Psalm 37 (3) Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (2014) gebruik maak.] Ek gaan ‘n paar blogs aan hierdie psalm spandeer. Billy Graham lees elke maand al 150 psalms....
Psalm 37 (2) Tema: Twee lewenshoudings is moontlik: dié van die gelowiges en dié van die goddeloses, maar God beslis. Psalm 37 is ‘n wysheidspsalm. Die psalmdigter kontrasteer twee lewenshoudings. Dit is ‘n alfabetiese psalm. Dit stem ooreen met die...
Hand 17:1-21 (fokus 17:1-9) Paulus het dit nie altyd maklik gehad nie. Die moeilikheid het hom byna soos ‘n skaduwee agtervolg, waar hy ook al gegaan het, of hy nou op pad was Filippi, Tessalonika of Berea toe; die moeilikheid...
Hand 16:1-40 (fokus 16:25-34) Toe Paulus in Filippi in die tronk geland het, het God die tronkdeure vir hom laat oopswaai. Dit het die Filippense oortuig dat hy ʼn man van God is (16:26,30). As hy ʼn paar jaar later...