www.bybelkennis.co.za Blog
Joh 7:31-8:11 (fokus 7:53-8:11) Vergifnis het baie met jouself te doen. As jy nie eers jouself vergewe of ten minste leer om jouself te vergewe nie, sal jy nie ver kom om ‘n normale en vreugdevolle Christelike lewe te lei...
Joh 7:1-30 (fokus 7:14-24) “Ek wil hê dat julle eerder moet raaksien hoe groot God werklik is! Kyk na Hom en nie na My nie”. Dit is niemand anders as Jesus se woorde nie (7:18). As Hy dit sê, wat...
Joh 6:35-71 (fokus 6:60-71) Almal wat al gereis het, ken seker so ‘n stukkie selfverwyt oor daai keer dat jy opgegee het – jy het gevoel dit is net te ver, of jy is net te moeg. Nou kan jy...
Joh 6:1-34 (fokus 6:16-21) “Toemaar, dit is Ek. Moenie bang wees nie!” (6:20). Hierdie woorde van Jesus was vir die dissipels genoeg om van al hulle twyfel en onsekerheid ontslae te raak. In Cherokee, die reservaat waar die nasate van...