www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 11:1-26 (fokus 11:14-26) In die klein dorpie Wilmore in Amerika is daar ‘n staalhok in die museum. Die storie is dat dit eens op ‘n tyd die leeuhok van Barnie se sirkus was. Toe die sirkus destyds met hulle...
Luk 10:25-41 (fokus 10:38-41) Vrouens het al deur die eeue swaar gekry. Hulle is nie altyd goed behandel of het ook nie altyd die geleenthede gekry wat hulle moes nie. Dit is een ding waarvan ‘n mens Jesus nie kan...
John vra: Die simboliese betekenis van tossels en waar staan dit in die Bybel ? Antwoord: Prof Herrie van Rooy antwoord: Die navraag gaan oor “tossels”. Ek dink nie die woord kom in die OAV of die NAV voor nie....
Luk 10:1-24 (fokus 10:21-24) Wat is nou so moeilik aan die evangelie dat slim mense dit nie kan verstaan nie? Om dit nog moeiliker te maak – hoekom kan kinders dit verstaan en nie slim mense nie (10:21)? Die...