www.bybelkennis.co.za Blog
Tianca vra: Mense moedeloos maak in die naam van Christus. Is daar ‘n teks in God se Woord wat hierna verwys? Antwoord Prof Hermie antwoord Soos ek die vraag verstaan, gaan dit daaroor dat Christene ander mense soms moedeloos maak of...
Luk 6:39-7:17 (fokus 6:43-49) ‘n Mens se geestelike fondamente is belangrik, want dit is wat jou in storms staande moet hou (6:47-49). Ons almal se geestelike huise word soms maar deur storms getref. Ons word almal hartseer, raak teleurgesteld of...
Luk 6:20-38 (fokus 6:27-36) Daar is ‘n spreuk wat sê dat as jy jou vyand wil terugkry, vergewe hom. Hy wil jou mos juis seermaak en as hy sien hy kry dit reg, voel hy soveel lekkerder. Maar as...
Luk 5:33-6:19 (fokus 6:6-11) ‘n Mens kan nie help om die ironie in die storie van die man met die misvormde hand te sien nie. Daar sit hy… magteloos om op die Sabbat of op enige ander dag iets...