20 Februarie – Die beste vir jou kind is jou goeie voorbeeld . – Jan van der Watt
Mark 9:2-32 (fokus 9:14-29) ‘Die seun se pa sê toe vir Jesus: “Ek vertrou; en as ek hier en daar nie vertrou soos ek moet nie, help my asseblief daarmee ook.”’ (9:24) Dit is nogal opvallend hoeveel ouers in...