www.bybelkennis.co.za Blog
Mat 20:17-21:11 (fokus 20:17-28) ‘Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees. So is dit ook met die Seun van die mens: Hy...
Hester vra: Is die micro chip waarvan almal nou praat die merk van die dier? Antwoord: Prof francois Malan antwoord: Die Amerikaanse Signs of the Times verkondig dat Openbaring 13 se ‘merk van die dier’ die rekenaartegnologie is wat die...
Mat 19:16-20:16 (fokus 19:16-30) ‘Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik’ (19:26) Iemand vra eendag wat van Noag se ark geword het. “Wel”, kom die antwoord, “hy het seker die twee termiete in die ark vergeet”....
Mat 18:21-19:15 (fokus 18:21-35) ‘Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe...